RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 16 Maart 2026
Tinus de Jager – Moneyweb.
Auto Added by WPeMatico
Tinus de Jager – Moneyweb.
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie, Strategie en Innovasie, gesels oor nuwe tegnologie in oorlogvoering.
Tinus de Jager – Moneyweb.
Andries Nel, direkteur vir welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
Sean van Zyl, finansiële raadgewer by Old Mutual, deel sy insigte oor die risiko’s om na te kyk voordat jy finansiële keuses in ‘n verhouding maak.
Chris Fourie, senior konsultant by Dairy Management Consulting, gesels oor die aankoms van entstowwe teen bek-en-klouseer in die Wes-Kaap.
Mia Kriegler, direkteur vir batebestuur by Kruger Internasionaal, gesels oor Sasol en Naspers, hul aandeelpryse, die konflik in die Midde-Ooste, en deel haar vooruitsigte vir kleinhandelverkoopsyfers.
Tinus de Jager – Moneyweb.
Carel de Jager, bestuurshoof van Sixpence, gesels oor Bitcoin wat vandag weer aan $70 000 raak.
Ryk van Niekerk – Moneyweb.