RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 4 September 2026
Tinus de Jager – Moneyweb.
Auto Added by WPeMatico
Tinus de Jager – Moneyweb.
Boela du Preez, welvaartbestuurder by Kruger Internasionaal, en Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
Esmarel Potgieter, hoof van leerondersteuning by KOA Academy, gesels oor moontlike oplossings vir die gebruik van kunsmatige intelligensie in skole.
Jan Vermeulen, redakteur van MyBroadband, gesels oor die Onafhanklike Kommunikasie-owerheid van Suid-Afrika (Okosa) se stappe om hoë datakoste aan te spreek.
Dr Christie Viljoen, hoofekonoom van PwC SA, gesels oor die VSA se besluit om die Agoa-handelsvoorkeurprogram vir Afrikalande tot einde 2028 te verleng.
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
Elke Brink, direkteur en welvaartbestuurder by PSG Wealth R21 en Omri Thomas, direkteur en portefeuljebestuurder by Abax Investments, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
Marthinus Stander, uitvoerende hoof van Rainbow Chicken, bespreek die groep se winssyfers.
Chris Vorster, uitvoerende hoof van STADIO, gesels oor die groep se finansiële resultate.
Omri Thomas, portefeuljebestuurder by Abax Investments, gesels oor die markte.