Dié tegnologie kan seker maak KI-gemanipuleerde fotos en videos flous niemand nie
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van die Instituut vir Tegnologie, Strategie en Innovasie, gesels oor ’n nuwe tegnologie wat kan help om te verseker dat KI-gemanipuleerde foto’s en video’s niemand mislei nie.