Kenners antwoord luisteraarsvrae
Nico Matthee, welvaartbeplanner by Portfolium, en Elke Brink, direkteur by PSG Wealth R21, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
Auto Added by WPeMatico
Nico Matthee, welvaartbeplanner by Portfolium, en Elke Brink, direkteur by PSG Wealth R21, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
Carlie Strydom, welvaartbestuurder by Kruger Internasionaal, en Mia Kriegler, direkteur van batebestuur, ook by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium, en Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft Investment Partners, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
Wouter Fourie, direkteur by Ascor, deel sy mening oor hoe om ’n goeie aftreeplan saam te stel.
Omri Thomas, direkteur by Abax Investments, en Nico Matthee, welvaartbeplanner by Portfolium, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
Henri le Grange, gesertifiseerde finansiële beplanner en prinsipaal van Le Grange & Vennote, ’n praktyk binne Old Mutual Personal Finance Advice, deel sy mening oor hoe ouers hul kinders finansiële advies moet gee.
Jannie Louw – welvaartbeplanner, Portfolium & Nico Matthee – welvaartbeplanner, Portfolium.
Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium, en Mia Kriegler, hoof van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
Andries Nel, direkteur vir welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
Sean van Zyl, finansiële raadgewer by Old Mutual, deel sy insigte oor die risiko’s om na te kyk voordat jy finansiële keuses in ‘n verhouding maak.