Iran-oorlog kan boere eerste hárd slaan
Jolanda Andrag, bedryfshoof van Agri SA, gesels oor die moontlike impak van die Iran-oorlog en stygende oliepryse op Suid-Afrika se landbousektor en die vooruitsigte vir boere.
Auto Added by WPeMatico
Jolanda Andrag, bedryfshoof van Agri SA, gesels oor die moontlike impak van die Iran-oorlog en stygende oliepryse op Suid-Afrika se landbousektor en die vooruitsigte vir boere.
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, gesels oor die gebruik van tegnologie in Iran en ’n nuwe kernkrag-vragskip wat op die horison is.
Tinus de Jager – Moneyweb.
Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Nico Matthee, welvaartbeplanner by Portfolium, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
Dr Steve Minnaar, portefeuljebestuurder by Abax Investments, gesels oor belastingvrye spaarrekeninge.
Phillip Myburgh, handelshoof van besigheids- en kommersiële bankwese by Standard Bank, gesels oor die Africa Trade Barometer.
Jan Vermeulen, redakteur van MyBroadband, gesels oor Showmax.
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
Tinus de Jager – Moneyweb.