Die Wes-Kaap maak ‘n plan om entstowwe teen bek-en-klouseer by boere te kry
Chris Fourie, senior konsultant by Dairy Management Consulting, gesels oor die aankoms van entstowwe teen bek-en-klouseer in die Wes-Kaap.
Auto Added by WPeMatico
Chris Fourie, senior konsultant by Dairy Management Consulting, gesels oor die aankoms van entstowwe teen bek-en-klouseer in die Wes-Kaap.
Jolanda Andrag, bedryfshoof van Agri SA, gesels oor die moontlike impak van die Iran-oorlog en stygende oliepryse op Suid-Afrika se landbousektor en die vooruitsigte vir boere.
Johann Kotzé, uitvoerende hoof van AgriSA, deel sy insigte oor die landbouvooruitsigte vir 2026.
Cobus de Bruyn, hoof van kliëntwaarde-proposisie vir Landbou by Nedbank Kommersiële Banksake, gesels oor die groei van agritoerisme in Suid-Afrika en wat boere moet doen om toeriste te lok.
Cobus de Bruyn, hoof van kliëntwaarde-proposisies vir Landbou by Nedbank Kommersiële Banksake, verduidelik hoe e-handel nuwe geleenthede in die landbousektor skep.
Heleen Viljoen, landbou-ekonoom by Graan SA, gesels oor termynkontrakte vir graan.