Sasol se winste: Eenmalige wind van agter of die begin van ‘n ommekeer?
Wilhelm Hertzog, portefeuljebestuurder by Rozendal Vennote, bespreek Sasol se jongste wins en of die verbetering volhoubaar is, of bloot die gevolg van gunstige marktoestande.
Auto Added by WPeMatico
Wilhelm Hertzog, portefeuljebestuurder by Rozendal Vennote, bespreek Sasol se jongste wins en of die verbetering volhoubaar is, of bloot die gevolg van gunstige marktoestande.
Dry bulk cargoes aren’t just affected by what happens in the Strait of Hormuz; El Niño could limit the number of ships able to transit through the Panama Canal. Filipe Gouveia from the Baltic and International Maritime Council looks at the possible impact.
Headline earnings per share up from R4.73 to R82.02 – a 1 633% increase compared to the previous six months. CEO Craig Miller fills us in.
Concerns around conflict offset by unbounded enthusiasm for sectors touched by AI trade.
Henco Kruger lewer die markverslag, en Elke Brink, direkteur by PSG Wealth R21, deel haar mening oor onder meer Spar se handelsverslag en die markte se reaksie op die konflik in die Midde-Ooste.
‘This makes South Africa the only G20 nation currently on a positive outlook from Moody’s,’ says National Treasury.
Robert Attwell, uitvoerende hoof van Discovery Insure, gesels oor hul bestedingstendensverslag.
Henk Kotze, hoof van kontant en inkomste by Prescient Investments, gesels oor die impak van die hoër olieprys op verbruikersprysinflasie.
Omri Thomas, direkteur by Abax Investments, deel sy mening oor die markte.
Cheryl Greyling, senior bestuurder vir kliënteverhoudings by die Chartered Institute of Procurement & Supply (CIPS), gesels oor die rol van verkryging te midde van voorsieningsketting-ontwrigting.