Die geskiedenis van Midas
Ockert Janse van Rensburg, uitvoerende hoof van Motus, gesels oor die geskiedenis van Midas en die planne vir die toekoms.
Auto Added by WPeMatico
Ockert Janse van Rensburg, uitvoerende hoof van Motus, gesels oor die geskiedenis van Midas en die planne vir die toekoms.
Adv. Stefanie Fick, uitvoerende direkteur by Outa, bespreek die ooreenkoms tussen Sanral en die departement van vervoer oor infrastruktuur wat kan help om misdaad te bekamp.
Tinus de Jager – Moneyweb.
Omri Thomas, direkteur by Abax Investments, en Nico Matthee, welvaartbeplanner by Portfolium, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
Nanette Maloney, kunsmatige intelligensie-werwingspesialis by Job Crystal, gesels oor tekortkominge in die konsepbeleid vir kunsmatige intelligensie.
Henk Kotze, hoof van kontant en inkomste by Prescient Investments, gesels oor die impak van die hoër olieprys op verbruikersprysinflasie.
Omri Thomas, direkteur by Abax Investments, deel sy mening oor die markte.
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
Ahmore Burger-Smidt, hoof van regulatoriese sake en direkteur vir mededinging by Werksmans Prokureurs, verduidelik wat die nuwe regulasies vir direkte bemarkers behels.
Ryk van Niekerk – Moneyweb.