Adv Stefanie Fick | anti-crime | e-Toll | OUTA | RSG Geldsake | sanral
E-tol kan die hek wees wat misdadigers agter tralies sit
Adv. Stefanie Fick, uitvoerende direkteur by Outa, bespreek die ooreenkoms tussen Sanral en die departement van vervoer oor infrastruktuur wat kan help om misdaad te bekamp.