Boere kyk na groengoud om hulle teen klimaatsverandering te (help) verskans
David Muller, uitvoerende hoof van Karoo Pistachios, gesels oor die planne om Suid-Afrika se pistasieneutbedryf uit te brei.
Auto Added by WPeMatico
David Muller, uitvoerende hoof van Karoo Pistachios, gesels oor die planne om Suid-Afrika se pistasieneutbedryf uit te brei.
Tinus de Jager – Moneyweb.
Andries Nel, direkteur van welvaartbestuur en adviesdienste by Kruger Internasionaal, en Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
Cheryl Greyling, senior bestuurder vir kliënteverhoudings by die Chartered Institute of Procurement & Supply (CIPS), gesels oor die rol van verkryging te midde van voorsieningsketting-ontwrigting.
Dr Robyn Conradie, ’n Suid-Afrikaanse regskenner, gesels oor mediese nalatigheid en die impak daarvan op Suid-Afrika se gesondheidstelsel.
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
Ahmore Burger-Smidt, hoof van regulatoriese sake en direkteur van mededinging by Werksmans Prokureurs, verduidelik wat die nuwe KI-beleid behels.
Bartho van Tonder, direkteur van Thomson Wilks, deel sy mening oor verpligte arbitrasie in Gauteng.
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.