Higher oil price benefits Sasol
Improvements in operations add a bit of sparkle to the results, but high debt and interest payments remain a concern.
Auto Added by WPeMatico
Improvements in operations add a bit of sparkle to the results, but high debt and interest payments remain a concern.
Wilhelm Hertzog, portefeuljebestuurder by Rozendal Vennote, bespreek Sasol se jongste wins en of die verbetering volhoubaar is, of bloot die gevolg van gunstige marktoestande.
Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, gee haar mening oor die markte.
The sharp over-recoveries in fuel prices at the start of the month are diminishing, while renewed escalations between the United States and Iran pose a significant risk to the numbers in the weeks ahead.
Henk Kotze, hoof van kontant en inkomste by Prescient Investments, gesels oor die impak van die hoër olieprys op verbruikersprysinflasie.
Omri Thomas, direkteur by Abax Investments, deel sy mening oor die markte.
Reggie Sibiya, uitvoerende hoof van die Brandstofkleinhandelaarsvereniging, lewer duidelikheid oor die brandstofvoorraad in Suid-Afrika.
Jolanda Andrag, bedryfshoof van Agri SA, gesels oor die moontlike impak van die Iran-oorlog en stygende oliepryse op Suid-Afrika se landbousektor en die vooruitsigte vir boere.
Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft Investment Partners, gesels oor die olieprys en 52-week-hoogtepunte van plaaslike maatskappye.
On lower oil price and rand strength.