Steers: Van een restaurant in Highlands North tot ’n nasionale handelsmerk
Wilma de Klerk, bedryfsbestuurder van Steers, deel die geskiedenis van Steers.
Auto Added by WPeMatico
Wilma de Klerk, bedryfsbestuurder van Steers, deel die geskiedenis van Steers.
Tinus de Jager – Moneyweb.
Nico Matthee, welvaartbeplanner by Portfolium, en Nerina Visser, ETF-strateeg en adviseur by etfSA, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
Geestesmentor Liezel van der Westhuizen verduidelik hoe om by jou voornemens vir die nuwe jaar te bly.
Kokkie Kooyman, fondsbestuurder by Denker Capital, gesels oor die Reserwebank wat kyk na hoe rentekoerse bepaal word.
Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA, gesels oor die markte.
Tim Acker, portefeuljebestuurder by Allan Gray Stable Fund, gesels oor hoe om wins te neem met gebalanseerde fondse.
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
Japie Fullard, uitvoerende hoof van Glencore Allooie, gesels oor die geskiedenis van Glencore in Suid-Afrika.
Piet le Roux, uitvoerende hoof van Sakeliga, bespreek die agtergrond en jongste verwikkelinge in die Ekurhuleni-saak oor onteiening sonder vergoeding en soortgelyke gevalle.