RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 6 Februarie 202
Tinus de Jager – Moneyweb.
Auto Added by WPeMatico
Tinus de Jager – Moneyweb.
Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium en Dawie Klopper, welvaartbestuurder en beleggingsekonoom by PSG Wealth, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
Jaco Fouché, finansiële raadgewer by Jenwil BlueStar, gesels oor gedragsfinansies en die irrasionele keuses wat ons besluite vorm.
Kobus Nell, portefeuljebestuurder by Stanlib, deel sy mening oor Glencore en Rio Tinto wat nie oor ’n samesmelting kon ooreenkom nie, en wat só ’n samestelling vir die bedryf kon beteken het.
Dawie Klopper, welvaartbestuurder en beleggingsekonoom by PSG Wealth, gesels oor kommoditeitspryse, die magnifieke sewe in die VSA en die beweging van die dollar.
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
Earle Loxton, uitvoerende hoof van EasyCrypto by EasyEquities, gesels oor Suid-Afrika se nuwe rand-gekoppelde stablecoin, Zaru.
Jannie Stockenström, beleggingshoof van WIPHOLD, gesels oor die R1,4 miljard Zaad-groep verkryging.
Jabu Mdaki, uitvoerende hoof van Transnet Hawe-terminale, gesels oor probleme by die Kaapse hawe wat die uitvoer van steenvrugte vertraag.
Ryk van Niekerk – Moneyweb.