Bank of America: Die platinumprys kan vanjaar deur $3000 breek
Wilhelm Hertzog, portefeuljebestuurder by Rozendal Vennote, gesels oor Bank of America se vooruitsigte vir Suid-Afrika se platinumgroepmetale.
Auto Added by WPeMatico
Wilhelm Hertzog, portefeuljebestuurder by Rozendal Vennote, gesels oor Bank of America se vooruitsigte vir Suid-Afrika se platinumgroepmetale.
Cornelius Zeeman, portefeuljebestuurder by Fairtree, deel sy mening oor al hoe meer ontleders wat die risiko van ’n KI-borrel sien aankom.
Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, bespreek die beweging van goudaandele en die ondersoek na die voorsitter van die Federale Reserwebank, Jerome Powell.
Liesl Peyper – Moneyweb.
Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft Investment Partners, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
Nico Katzke, hoof van portefeulje-oplossings by Satrix, verduidelik wat ’n ETF is en hoekom talle jong beleggers dit verkies.
Kobus Nell, portefeuljebestuurder by Stanlib, gesels oor Rio Tinto se planne om Glencore oor te neem.
Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft Investment Partners, gesels oor hulpbronaandele, die olieprys en Choppies.
Liesl Peyper – Moneyweb.
Pieter Bloem, mede-stigter en uitvoerende hoof van Bootleggers Coffee Company, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die industrie.