City of Ekurhuleni | court case | Ekurhuleni | expropriation without compensation | Piet le Roux | RSG Geldsake
Nuwe verwikkelinge in die Ekurhuleni-saak oor onteiening sonder vergoeding
Piet le Roux, uitvoerende hoof van Sakeliga, bespreek die agtergrond en jongste verwikkelinge in die Ekurhuleni-saak oor onteiening sonder vergoeding en soortgelyke gevalle.