Kenners antwoord luisteraarsvrae
Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
Auto Added by WPeMatico
Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, gesels onder meer oor die plaaslike beurs, die goudprys, die silwerprys en die land se fiskale posisie.
Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, en Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, beantwoord vrae wat luisteraars se sakke raak.
Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, verduidelik wat die sterker rand dryf en gesels oor Grindrod se finansiƫle resultate.