Stappe word gedoen om kriptogeldeenhede meer verhandelbaar te maak
Christo de Wit, hoof van Luno Afrika, gesels oor stappe om kriptogeldeenhede meer verhandelbaar te maak.
Auto Added by WPeMatico
Christo de Wit, hoof van Luno Afrika, gesels oor stappe om kriptogeldeenhede meer verhandelbaar te maak.
Tinus de Jager – Moneyweb.
FP Coetzee, bestuurder van inligting en streekdienste by Aartappels SA, gesels oor die onlangse goeie aartappeloes wat pryse laat daal.
Tinus de Jager – Moneyweb.
Tinus de Jager – Moneyweb.
Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium en Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA, beantwoord die vrae wat luisteraars sakke raak.
Eric Jordaan, direkteur by Crue Invest, verduidelik hoe jy kan spaar vir ’n mediese noodgeval.
Hannes van den Berg, medehoof van Suid-Afrikaanse aandele by Ninety One, gesels oor hoe die plaaslike beurs tot dusver vanjaar gevaar het en deel sy vooruitsigte vir die Suid-Afrikaanse aandelemark.
Neil Diamond, president van die Suid-Afrikaanse Sakekamer in die VSA (SACCUSA), bespreek die jongste verwikkelinge in handel tussen Suid-Afrika en die VSA, te midde van die nuwe tariewe en die moontlikheid dat Agoa binnekort tot ’n einde kan kom.
Ryk van Nekerk – Moneyweb.