Amerika se tariefoorlog laat nie ons uitvoere daal nie
Neil Diamond, president van die Suid-Afrikaanse Sakekamer in die VSA (SACCUSA), gesels oor die impak van Amerika se tariefoorlog op Suid-Afrika se uitvoere.
Auto Added by WPeMatico
Neil Diamond, president van die Suid-Afrikaanse Sakekamer in die VSA (SACCUSA), gesels oor die impak van Amerika se tariefoorlog op Suid-Afrika se uitvoere.
Neil Diamond, president van die Suid-Afrikaanse Sakekamer in die VSA (SACCUSA), bespreek die jongste verwikkelinge in handel tussen Suid-Afrika en die VSA, te midde van die nuwe tariewe en die moontlikheid dat Agoa binnekort tot ’n einde kan kom.