RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 17 Oktober 2025
Tinus de Jager – Moneyweb.
Auto Added by WPeMatico
Tinus de Jager – Moneyweb.
Andries Nel, direkteur van welvaartbestuur en adviesdienste, en Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
Gerbrand Gildenhuys, besturende direkteur van Cilliers & Gildenhuys Prokureurs, beantwoord ’n luisteraarsvraag oor die hantering van regskwessies rondom ’n gesinshuis wanneer daar geen testament is nie.
Werner van Antwerpen, hoof van korporatiewe advies by Growthpoint, gesels oor hulle belegging in die beplande Kaapse Wynland-lughawe.
Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, gesels oor die markte.
Tinus de Jager – Moneyweb.
Christo de Wit, hoof van Luno Suid-Afrika, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die bedryf waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan.
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
Nico Matthee, welvaartbeplanner by Portfolium, en Elke Brink, direkteur by PSG Wealth R21, beantwoord luisteraarsvrae.
Emile Stipp, hoofaktuaris van Discovery Health, gesels oor slaapdata.