RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 24 Oktober 2025
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
Auto Added by WPeMatico
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Omri Thomas, direkteur by Abax Investments, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
Sunette Ansara, hoof van regsversekering by JustMoney, bespreek hul Money & Me-peiling.
Dr. Evette Vanrenen-Lindford, hoofbeampte van UJ se pensioenfondse en visevoorsitter van Batseta, verduidelik of ’n krediteur jou pensioen kan eis as jy jou skuld nie kan betaal nie.
Omri Thomas, direkteur van Abax Investments, gesels oor Suid-Afrika se verwydering van die gryslys, die huidige toestand van die plaaslike kapitaalmark en Adcock Ingram wat sy notering op die JSE beëindig.
Tinus de Jager – Moneyweb.
Prof. André Roux, ekonoom en programhoof van Toekomsstudies by die Stellenbosch Sakeskool, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan.
Hannes van den Berg, mede-hoof van SA aandele by Ninety One, gesels oor beleggingswaarde in die stygende JSE.
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
Nico Fouché, uitvoerende hoof van Melk SA, gesels oor hulle jongste melkvloei-inligting.