Die internet is nou deel van jou basiese behoeftes
Francois Viviers, uitvoerende hoof vir kommunikasie en bemarking by Capitec, gesels oor die rol van internettoegang in ekonomiese groei.
Auto Added by WPeMatico
Francois Viviers, uitvoerende hoof vir kommunikasie en bemarking by Capitec, gesels oor die rol van internettoegang in ekonomiese groei.
Mia Kriegler, direkteur vir batebestuur by Kruger Internasionaal, gesels oor Richemont se finansiële resultate, Naspers se aandeelprys, en volgende week se rentekoersbesluit vir Suid-Afrika.
Ashor Sarupen adjunkminister van finansies & Edward Kieswetter – kommissaris, Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) & Lunga Maloyi direkteur: Ekonomiese Beleid, BUSA & Elna Moolman – hoof: finansiële markte, Standard Bank-groep Navorsing Ekonomie.
Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, gesels oor die markte se reaksie op die mini-begroting.
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
Tinus de Jager – Moneyweb.
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van die Instituut vir Tegnologie, Strategie en Innovasie, gesels oor ’n vreemde vlieënde voorwerp.
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
Nico Matthee, welvaartbeplanner by Portfolium, en Dr Steve Minnaar, portefeuljebestuurder by Abax Beleggings, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
Jan van Niekerk van RECM en Gold Rush gesels oor dobbelary wat buite beheer raak, asook oor die regulasies rondom dobbeladvertensies.