Daar is nog baie skop in kommoditeite
Dawid Heyl, portefeuljebestuurder by Ninety One, gee ’n terugblik op kommoditeite en deel sy mening oor waar geleenthede in 2026 lê.
Auto Added by WPeMatico
Dawid Heyl, portefeuljebestuurder by Ninety One, gee ’n terugblik op kommoditeite en deel sy mening oor waar geleenthede in 2026 lê.
‘Even with all of the uncertainties, I think South Africa has come out much better than we thought it would at the beginning of the year, and sentiment about South Africa has changed’ – Reserve Bank Governor Lesetja Kganyago.
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium en Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft Investment Partners, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
Andre Wentzel, uitvoerende hoof va Suid-Afrikaanse Bankrisiko-inligtingsentrum (Sabric), bespreek die vervolging van kuberdiewe.
Henco Kruger & Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft Investment Partners gesels oor die markte.
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
Tinus de Jager – Moneyweb.
Andries Nel, direkteur vir welvaartbestuur en adviesdienste by Kruger Internasionaal, en Mia Kriegler, direkteur vir batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.