Choppies se wilde wipplankrit op die JSE
Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft Investment Partners, gesels oor hulpbronaandele, die olieprys en Choppies.
Auto Added by WPeMatico
Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft Investment Partners, gesels oor hulpbronaandele, die olieprys en Choppies.
Jan Meintjes, portefeuljebestuurder by Denker Capital, bespreek die vooruitsigte vir die kleinhandelsektor in SA.
Leon Spies, finansiële hoof vir kliënte en verkoopskanale by Absa, gesels oor Swart Vrydag-winskopies.
Pick n Pay het vandag sy tussentydse finansiële resultate bekend gemaak. Die groep se uitvoerende hoof, Sean Summers, bespreek die syfers.
Neil Schreuder, hoof van strategie en innovasie by Shoprite verduidelik hoe die slimtrollie werk.