Kenners antwoord luisteraarsvrae
Andries Nel, direkteur van welvaartbestuur en adviesdienste by Kruger Internasionaal, en Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord vrae wat luisteraars se sakke raak.
Auto Added by WPeMatico
Andries Nel, direkteur van welvaartbestuur en adviesdienste by Kruger Internasionaal, en Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord vrae wat luisteraars se sakke raak.
Dr Danie Odendaal, besturende direkteur van die Veearts Netwerk, verduidelik die redes waarom hy uit die Bek-en-klouseer-taakspan verwyder is.
Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, deel haar siening oor internasionale markte, Cell C se finansiële resultate en die president se staatsrede.
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
Kokkie Kooyman, fondsbestuurder by Denker Capital, gesels oor tegniese ontleding en bitcoin se prysbewegings.
Hannes van den Berg, medehoof van SA Aandele by Ninety One, gesels oor die beweging in edelmetale.
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
Dr Faith Peta, hoofnavorsingstegnikus by die Landbounavorsingsraad se Onderstepoort Veeartsenykunde-fakulteit, gesels oor die vervaardiging van ’n bek-en-klouseer-entstof.
Tinus de Jager – Moneyweb.
Werner de Jager, uitvoerende hoof van Cashbuild, gesels oor Cashbuild se geskiedenis.