Fitch Ratings | Melville du Plessis | Moody’s Ratings | Ninety One | RSG Geldsake | wealth management
Ninety One wys op die agentskappe wat markte navolg ten opsigte van SA se waardering
Melville du Plessis, portefeuljebestuurder by Ninety One, verduidelik waarom Suid-Afrika beter geposisioneer is as wat dit op die oog af lyk.