agricultural sector | Agricultural tourism | Cobus de Bruyn | Nedbank Agri | Nedbank Commercial Banking | RSG Geldsake
Agritoerisme is groot besigheid
Cobus de Bruyn, hoof van kliëntwaarde-proposisie vir Landbou by Nedbank Kommersiële Banksake, gesels oor die groei van agritoerisme in Suid-Afrika en wat boere moet doen om toeriste te lok.