artificial intelligence | Google Pixel | Institute for Technology Strategy and Innovation | Pieter Geldenhuys | RSG Geldsake | smart phones
Google Pixel kan jou vlot Japanees laat praat
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, gesels oor die Google Pixel-selfoon se nuwe funksies.