Die voorste tegnologiegroepe gooi baíe geld na robotte wat jou huis kan skoonmaak
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie, Strategie en Innovasie, bespreek die kern-temas van die CES Tegnologie-ekspo in Amerika.