Kunsmatige intelligensie dwing universiteite om die balans tussen tegnologie en wysheid te herontdek
Prof. Ignatius Gous, stigter van FutureSharp, gesels oor hoe die spoed waarteen KI en outomatisering transformeer, hoër onderwys by ’n kruispad bring.