financial results | Prof. Jan Havenga | RSG Geldsake | sa government | SA SOEs | Stellenbosch University
Daar is goeie nuus in Transnet se resultate, al moet jy daarvoor soek
Prof. Jan Havenga, emeritus professor in bedryfsingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch en logistieke raadgewer van die regering en die Wêreldbank, gesels oor Transnet se vordering.