Die Wes-Kaap soek beleggers vir landbouprojekte
Dr. Ivan Meyer, Wes-Kaapse minister van landbou, ekonomiese ontwikkeling en toerisme, gesels oor die Wes-Kaapse Beleggingsberaad wat tussen 5 en 7 November plaasvind, en die projekte waarna hulle kyk.
Auto Added by WPeMatico
Dr. Ivan Meyer, Wes-Kaapse minister van landbou, ekonomiese ontwikkeling en toerisme, gesels oor die Wes-Kaapse Beleggingsberaad wat tussen 5 en 7 November plaasvind, en die projekte waarna hulle kyk.
Andre Nepgen, hoof van Discovery Green, en Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, bespreek Discovery Green en Glencore se ooreenkoms.