Council for Medical Schemes | Discovery Health | health funders association | healthcare | medical aid | RSG Geldsake
Discovery baklei nou vir goedkoper mediese sorg
Thoneshan Naidoo, bestuurshoof van die Health Funders Association (HFA), gesels oor Discovery Health Mediese Skema se appèl teen die Raad vir Mediese Skemas (CMS).