CMS | GEMS | healthcare | RSG Geldsake
Waarom het die Raad op Mediese Skemas die voorgestelde verligting vir staatsamptenare afgekeur?
Karyna van Lingen, finansiële hoof van die Raad op Mediese Skemas (Gems), gesels oor die Raad op Mediese Skemas se besluit om die voorgestelde verligting vir staatsamptenare af te keur.