Diamond industry | Diamond market | diamond mining | Dr Petre Prins | Ekapa Diamond Mine | RSG Geldsake
Kimberley se diamante verloor bietjie van hulle glinster
Dr. Petré Prins, stigter van Prins & Prins Diamante, deel sy mening oor die soektog na nuwe kopers om die sluiting van die Ekapa-diamantmyn te vermy.