Popia-wet is nie genoeg om Suid-Afrikaners se data te beskerm nie
Ahmore Burger-Smidt, hoof van regulatoriese sake en direkteur van mededingingsreg by Werksmans Prokureurs, gesels oor hoe doeltreffend die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting (Popia) is, terwyl Suid-Afrikaanse organisasies meer data-oortredings as ooit tevore aanmeld.