2025 Monetary Policy Committee Schools Challenge | economics | Lesetja Kganyago | Marnich Dippenaar | Paarl Gimnasium | RSG Geldsake
Hoe moeilik is dit om Lesetja Kganyago se werk te doen?
Marnich Dippenaar, leerder en goewerneur van Paarl Gimnasium, gesels oor hoe hulle tweede plek by die Sarb Monetêre Beleidskomitee Skole-uitdaging behaal het en oor sy planne vir die toekoms.